HOE LANK IS DIE ONDERRIGSESSIES?
Sommige vakke se aanlyn onderrigtyd sal ongeveer 2-3 uur sessies per week wees, terwyl ander vakke oor 'n naweek afgehandel word.
HOE KAN LEERDERS INSKRYF?
Registrasie vir die virtuele klasse sal op die beginsel van eerste word eerste toegelaat, berus.
E-pos KONTAK vir navrae.
WIE SAL BY DIE BURGERSKOOL BAAT VIND?
Almal sal baatvind van onderskeidingskandidate tot leerlinge wat net hul prestasies wil verbeter.
VOORDELE VAN DIE BURGERSKOOL:
HOE LANK WORD DIE BURGERSKOOL AL AANGEBIED?
Die burgerskool is 'n vennoot in ons onderrigondersteuningsnetwerk en is gevolglik ’n verdere uireiking na ons lesersgemeenskappe..
Beeldskool is die stigter van Die Koerant in die Klas en in Onderwys en bestaan al voor 2000.
Die veiligheid van ons leerlinge en ouers is van kardinale belang en ons gebruik aangewese aanlyn platforms daarvoor. Ons neem besluite ook binne die raamwerk van die Universitêre regulasies en onderwysregulasies
Leerlinge vanuit die Wes-Kaap woon die aanlyn klasse, sedert die oorsprong daarvan, by. Ons kry oproepe van ouers, uit talle provinsies, wat sê hulle het Beeldskool bygewoon – dit was wonderlik. Hulle wil nou ook hulle kinders inskryf.
Die naam e-Beeldskool is alreeds in 2014 geregistreer met die doelwit om meer leerlinge en skole te bereik regoor Suid-Afrika. Beeldskool bestaan vir meer as 20 jaar.
U kan hierdie items op sosiale media met vriende en familie deel.
Beeld Kreatiewe Skryfkompetisie
Spelreeks
Skryfkompetisie berig
Oefenvraestelle datums
Beeldskool program
Beeld vir klasgebruik
Beeld Artikel
Beeld Artikel
Beeld Artikel
Beeld Artikel