Menu
  • Tuisblad
  • Meer oor Ons
  • Die Burgerskool Program
    • Afrikaanse Leerders
    • English Learners
  • Registrasie Die Burgerskool Graad 8-10
    • GRAAD 8-10 VORMS
    • Graad 8 Registrasie
    • Graad 9 registrasie
    • Graad 10 registrasie
  • Registrasie Die Burgerskool Graad 11-12
    • GRAAD 11 VORMS
    • Registrasie: Kwartaalklasse
    • Registrasie: April Herfsskool
    • Registrasie: Julie Winterskool
    • Registrasie: Oktober Lenteskool
    • GRAAD 12 VORMS
    • Registrasie: Kwartaalklasse
    • Registrasie: April Herfsskool
    • Registrasie: Julie Winterskool
    • Registrasie: Oktober Lenteskool
    • BESTE WENSE
  • Registrasie Vraestelvoorbereiding
    • Julie: Universiteit van Pretoria
    • Julie: Noordwes Universiteit
    • Oktober: Vraestelvoorbereiding
  • NBT Registrasie
    • NBT Inligting
    • NBT registrasie
  • Kreatiewe Skryfkompetisie
    • INLIGTING
    • Kompetisie inligting
  • Onderwysersopleiding
    • INLIGTING
    • Inligting vir Onderwysers
  • Tegnologie Winkel
  • Borgskappe en Bemarking
  • Koerantbestellings
  • Skoolkoerantkursus
  • Oefenvraestelle
    • Publikasie-inligting
    • Aanlynwinkel-aankope
  • Kontak Ons
  • Tuisblad
  • Meer Oor Ons
  • Die Burgerskool Program
    • Afrikaanse Leerders
    • English Learners
  • Registrasie Die Burgerskool Graad 8-10
    • GRAAD 8-10 VORMS
    • Graad 8 Registrasie
    • Graad 9 Registrasie
    • Graad 10 Registrasie
  • Registrasie Die Burgerskool Graad 11-12
    • GRAAD 11
    • Registrasie: Kwartaalklasse
    • Registrasie: April Herfsskool
    • Registrasie: Julie Winterskool
    • Registrasie: Oktober Lenteskool
    • GRAAD 12
    • Registrasie: Kwartaalklasse
    • Registrasie: April Herfsskool
    • Registrasie: Julie Winterskool
    • Registrasie: Oktober Lenteskool
    • BESTE WENSE
  • Registrasie Vraestelvoorbereiding
    • Julie: Universiteit van Pretoria
    • Julie: Noordwes Universiteit
    • Oktober: Vraestelvoorbereiding
  • NBT Registrasie
    • NBT Inligting
    • NBT registrasie
  • Kreatiewe Skryfkompetisie
    • INLIGTING
    • Kompetisie inligting
  • Onderwysersopleiding
    • INLIGTING
    • Inligting vir Onderwysers
  • Tegnologie Winkel
  • Borgskappe en Bemarking
  • Koerantbestellings
  • Skoolkoerantkursus
  • Oefenvraestelle
    • Publikasie-inligting
    • Aanlynwinkel-aankope
  • Kontak Ons


Die Burgerskool - Koerantbestellings

Waar jy ook al is: Onderrig vanuit 'n ander perspektief





DIE BURGER IN DIE KLAS - KOERANTBESTELLINGS





DIE VOLGENDE GELEENTHEDE WORD AAN SKOLE GEBIED



  • U kan u Die Burger (gedruk) op die webtuiste elektronies bestel teen ons spesiale tarief vir skole

  • Of u kan die bestelvorm aflaai en aan ons e-pos en/of faks - teen ons spesiale tarief vir skole

  • U kan u skool op ons webtuiste bemark en ons kan u selfs help deur Die Burgerskool om u uitslae te verbeter (spesiale tariewe geld ook hier)






KOERANTBESTELLINGS - AANLYNVORMS


Hiermee baie belangrike inligting en dokumentasie om u daaglikse bestelling vanjaar te doen. Indien u deur Die Burgerskool ingeteken het, kan u nou hernu. Indien u nog nooit op Die Burger ingeteken het nie, kan u nou van ons spesiale aanbod gebruik maak en inteken om Beeld daagliks so te ontvang. U kan ook nou al aandui of u vir die hele jaar wil inteken.

Dui aan of u vanjaar van ons aanbod gebruik wil maak om daagliks u Die Burger by die skool/huis afgelewer te kry deur die inligting hieronder te voltooi en sodoende elektronies aan ons te stuur. U kry die koerant teen ons spesiale aanbod vir skole.

Items gemerk met die rooi asterisk (*) is verpligtend.

TARIEWE WORD AANGEDUI ONDERAAN DIE BLAD (kliek).

Indien u 'n gmail adres invul (eerste e-pos), sal u 'n outomaties respons vanaf Google kry. Wanneer u die stuur knop druk sal u die reCaptcha respons moet voltooi.

Indien u 'n gmail adres invul (eerste e-pos), sal u 'n outomaties respons vanaf die webtuiste kry. Wanneer u die stuurknop druk, sal u die reCaptcha respons moet voltooi. Gebruik asseblief Microsoft Edge, Safari, of Firefox op u selfoon om die vorms te voltooi.



BEPALINGS EN VOORWAARDES (AANLYNBESTELLINGS):

U sal aan die begin van die kwartaal 'n faktuur ontvang en kan die verskuldigde bedrag inbetaal in die volgende rekening:

Rekeningnaam:
ABSA rekno:
Takkode:
Verwysing: Wanneer u die faktuur ontvang, sal u ’n BP-nommer ontvang wat u as verwysing moet gebruik.

Die bewys van betaling moet asb ge-e-pos word na skool@dieburgerskool.co.za

Indien u nie koerante op 'n afleweringsdag ontvang nie, moet u ons vroegtydig per e-pos of faks of sms of whattsup in kennis stel sodat ons kan reël dat die koerante afgelewer word. Ons sal dadelik daaraan aandag gee, andersins aanvaar ons dat u daagliks die lewering ontvang het.

Ons sien uit om u weer betrokke te hê by die Die Burger in die Klas-projek!





KOSTE PER KOERANT SLEGS VIR 2024:

R13-00 (per koerant slegs deur Die Burgerskool)

Bostaande spesiale tarief is slegs vir skole . Uitgawes op 'n Saterdag is duurder en die koste is per navraag beskikbaar.





Onthou om u betaling te maak!!!! Bestellings moet per e-pos gekanselleer word indien u besluit om te kanselleer. Ons respondeer binne 24 uur op u kansellasies. Indien u nie van ons hoor nie, moet u ons asseblief telefonies kontak.

Hierdie is 'n wettige elektroniese bestellingsdokument.

Indien u nie hierdie aanlyn vorm verstaan nie, kan u ons skakel. In enige dispuut, sal al die terme en voorwaardes gebruik word vir beslegtiging. Dit sal egter nie bykomende inligting op die blad uitsluit nie. Die aanlyn vorm is vir u gerief. Let wel, ons maak tans nie voorsiening vir aanlyn betalings nie. U moet 'n direkte bankdeposito maak en die bewys aan ons e-pos.







KOERANTBESTELLINGS - AFLAAIVORMS (PDF)


Hiermee baie belangrike inligting en dokumentasie om u daaglikse bestelling vir die jaar te doen. Indien u deur Die Burgerskool ingeteken het, kan u nou hernu. Indien u nog nooit op Die Burger ingeteken het nie, kan u nou van ons spesiale aanbod gebruik maak en inteken om Die Burger daagliks so te ontvang. U kan ook nou al aandui of u vir die hele jaar wil inteken.

Dui aan of u van ons aanbod gebruik wil maak om daagliks Die Burger by die skool/huis afgelewer te kry deur die inligting op bladsy 2 te voltooi en terug te faks/te e-pos. U kry dit teen ons spesiale aanbod vir skole.


KLIEK HIER OF OP DIE BEELD OM DIE ONDERSTAANDE DOKUMENT TE BESIGTIG EN AF TE LAAI







DIE BURGERSKOOL: BORGSKAPPE, ADVERTENSIES & BEMARKING

Die Burgerskool neem die ontwikkeling van ons jeug ter harte, daarom bied ons 'n wye reeks produkte aan om ons leerders beter voor te berei op hul toekoms met uitnemende prestasies. Word deel van die dinamiese span om ons leerders kompeterend te maak vir 'n beter toekoms.

Beeldskool bied geleenthede aan borge, maatskappye, adverteerders en bemarkers om spasie te koop vir advertensies, en Borge om van ons programme te borg vir advertensie en bemarking spasie op hierdie webtuiste.

Kostes van borgskappe en advertensies word bepaal deur:

  • Program wat geborg word

  • Die webblad (bv. blootstelling in die banier area)

  • Plek op die webblad

  • Die webblad spasie wat gebruik word

  • Die aard van die advertensie (video of JPEG beeld of PDF-dokument)

  • Borg 'n leerder of groep leerders om Die Burgerskool by te woon (hier word borge net vermeld indien die borg dit versoek)

  • Skole kan hul leerders borg om Die Burgerskool by te woon teen spesiale pakkette (slegs vermelding op blad, indien so versoek)

SPONSORSHIP OPPORTUNITIES

Die Burgerskool takes the development of our youth to heart, which is why we offer a wide range of products to better prepare our learners for their future with outstanding achievements. Become part of the dynamic team to make our learners competitive for a better future.

Die Burgerskool offers opportunities to sponsors, companies, advertisers and marketers to buy space for advertising, and Sponsors to sponsor some of our programs for advertising and marketing space on this website.

Costs of sponsorships and advertising are determined by:

  • Program Sponsored

  • The webpage (eg exposure in the banner area)

  • Position on webpage

  • Amount of webpage space used

  • The nature of the advertisement (video or JPEG image or PDF document) )

  • Sponsor a child or group of children to attend Die Burgerskool (sponsors are only mentioned in such cases if requested)

  • Schools can sponsor their learners for Die Burgerskool attendance against special packages (mentioned on page only, if requested)







DIE BURGERSKOOL: BORGSKAPPE, ADVERTENSIES & BEMARKING

Die Burger in die Klas neem die ontwikkeling van ons jeug ter harte, daarom bied ons 'n wye reeks produkte aan om ons leerders beter voor te berei op hul toekoms met uitnemende prestasies. Word deel van die dinamiese span om ons leerders kompeterend te maak vir 'n beter toekoms.

Die Burgerskool bied geleenthede aan borge, maatskappye, adverteerders en bemarkers om spasie te koop vir advertensies, en Borge om van ons programme te borg vir advertensie en bemarking spasie op hierdie webtuiste.

Kostes van borgskappe en advertensies word bepaal deur:

  • Program wat geborg word

  • Die webblad (bv. blootstelling in die banier area)

  • Plek op die webblad

  • Die webblad spasie wat gebruik word

  • Die aard van die advertensie (video of JPEG beeld of PDF-dokument)

  • Borg 'n leerder of groep leerders om Die Burgerskool by te woon (hier word borge net vermeld indien die borg dit versoek)

  • Skole kan hul leerders borg om Die Burgerskool by te woon teen spesiale pakkette (slegs vermelding op blad, indien so versoek)

SPONSORSHIP OPPORTUNITIES

Die Burgerskool takes the development of our youth to heart, which is why we offer a wide range of products to better prepare our learners for their future with outstanding achievements. Become part of the dynamic team to make our learners competitive for a better future.

Die Burgerskool offers opportunities to sponsors, companies, advertisers and marketers to buy space for advertising, and Sponsors to sponsor some of our programs for advertising and marketing space on this website.

Costs of sponsorships and advertising are determined by:

  • Program Sponsored

  • The webpage (e.g. exposure in the banner area)





DIE BURGERSKOOL: BORGSKAPPE, ADVERTENSIES & BEMARKING

Die Burgerskool neem die ontwikkeling van ons jeug ter harte, daarom bied ons 'n wye reeks produkte aan om ons leerders beter voor te berei op hul toekoms met uitnemende prestasies. Word deel van die dinamiese span om ons leerders kompeterend te maak vir 'n beter toekoms.

Die Burgerskoolbied geleenthede aan borge, maatskappye, adverteerders en bemarkers om spasie te koop vir advertensies, en Borge om van ons programme te borg vir advertensie en bemarking spasie op hierdie webtuiste.

Kostes van borgskappe en advertensies word bepaal deur:

  • Program wat geborg word

  • Die webblad (bv. blootstelling in die banier area)

  • Plek op die webblad

  • Die webblad spasie wat gebruik word

  • Die aard van die advertensie (video of JPEG beeld of PDF-dokument)

  • Borg 'n leerder of groep leerders om Die Burgerskool by te woon (hier word borge net vermeld indien die borg dit versoek)

  • Skole kan hul leerders borg om Die Burgerskool by te woon teen spesiale pakkette (slegs vermelding op blad, indien so versoek)

SPONSORSHIP OPPORTUNITIES

Die Burgerskool takes the development of our youth to heart, which is why we offer a wide range of products to better prepare our learners for their future with outstanding achievements. Become part of the dynamic team to make our learners competitive for a better future.

Die Burgerskool offers opportunities to sponsors, companies, advertisers and marketers to buy space for advertising, and Sponsors to sponsor some of our programs for advertising and marketing space on this website.

Costs of sponsorships and advertising are determined by:

  • Program Sponsored

  • The webpage (e.g. exposure in the banner area)




TERUGVOER VANAF OUERS EN LEERLINGE

  • account_circle
    “
    Sy werk tussen deur aktiwiteite en skool klasse deur die klasse en opnames. Haar woorde: mamma waar was die mense voor die eksamen 🤣
    – Ouer van leerling wat GR12 haar 2023-uitslae wil verbeter
    ”
  • account_circle
    “
    Beeldskoolklasse is vir Joline regtig 'n vangnet. Veral ook omdat sy die videos weer kan kyk. Sy maak baie staat op julle klasse en hou baie van die onderwyser. Ek dink julle het nie net 'n verskil gemaak aan haar punte nie, maar ook vir haar baie meer gemoedsrus gegee, en natuurlik haar stresvlakke baie laer gemaak. Baie dankie .
    – Ouer van Joline
    ”
  • account_circle
    “
    Net terugvoering oor die Fisiese Wetenskap: Joline hou baie van die onderwyser en ek dink sy gaan hier ook baie baat vind by die klasse. Sy het sowaar in die eerste les feite geleer wat nie sy nog nie geweet het nie (en dit was 'n hersieningsklas).
    – Ouma van Jolene
    ”
  • account_circle
    “
    Ek vind die klasse regtig uitstekend! Dit help my beslis vreeslik baie. Ek beveel beeldskool vir almal aan wat ek kan. Ek vind baie daarby baat en leer met elke klas soveel nuwe goed. Ek ervaar talle "eureka oomblikke" wanneer ek gelei word om koppelinge te maak en nuwe dinge te besef. Almal doen vreeslik baie moeite en ek waardeer dit opreg.
    – Margot
    ”
  • account_circle
    “
    Die Wiskunde is fantasties! My kind werk hard om 'n onderskeiding in Wiskunde te behaal, maar daar was nog die heeltyd 'n gaping in haar kennis wat haar van dit ontneem het. Na slegs 2 dae kon sy al klaar dele identifiseer waar sy haar punte verloor het! Sy is baie beïndruk met die aanbieder. Hy is deeglik en sy verstaan sy verduidelikings.
    – Ouer
    ”
  • account_circle
    “
    Dit voel of ek basies in die klas sit en vir die onderwyser luister terwyl hulle die klasse aanbied.
    – Joelene
    ”
  • account_circle
    “
    Hi Elize, ek wou net laat weet Sean se wiskundepunt vir sy 3de kwartaal is op van 22% na 54%. Ons is so blessed deur E-Beeldskool.
    – Ouer
    ”
  • account_circle
    “
    Hi Elize, hoop dit gaan goed....wil net vir jou se Monique se sy het nooit vierkant voltooing verstaan nie, maar na nou die dag se les verstaan sy dit 100% baie dankie. Jul klasse is ook van uitstaande gehalte...jul moeite is met een woord fantasties....ons is baie beindruk. Mooi aand....groete Lizanne
    – Lizanne
    ”
  • account_circle
    “
    Ek wil julle net bedank vir die voortreflike wiskunde klasse wat julle vir die Gr. 8-leerlinge aangebied het. Susan se punte het van 70 persent na 97 persent verbeter.  Nogmaals baie dankie
    – Ilsa van Niekerk
    ”
  • account_circle
    “
    Hi Elize, hoop dit gaan goed....wil net vir jou se Monique se sy het nooit vierkant voltooing verstaan nie maar na nou die dag se les verstaan sy dit 100% baie dankie. Jul klasse is ook van uitstaande gehalte...jul moeite is met een woord fantasties....ons is baie beindruk. Mooi aand....groete 🌹🌹
    – Lizanne
    ”
  • account_circle
    “
    Hy geniet die klasse – onderwysers is baie goed en die notas is uitstekend – goed opgedeel in verskillende onderwerpe. Elke week se klas is ook lekker, gee hom geleentheid om rustig, op n geordende manier, deur alles te gaan en hersiening te doen. Baie bly ons het ingeskryf.
    – Ouer van Heinrich
    ”
  • account_circle
    “
    Ek wil net laat weet my kind LOVE die wiskunde klas hy sê die Mnr verduidelik so goed 🥰 . Hy hou sommer nou baie van Wiskunde
    –
    ”
  • account_circle
    “
    Ek kan nie genoeg dankie se vir Beeld vir hul bydrae en ondersteuning aan ons matrieks hierdie jaar nie. Hoe min het ons in Februarie maand geweet dat hierdie 2020 soveel uitdagings sal bied nie. Ek raak skoon emosioneel wanneer ek die eksamen gebed lees - en is opreg dankbaar dat ons Hemelse Vader Engele soos julle na ons toe stuur om ons kinders te dra deur hierdie eksamen voorbereiding. Kan jy asb vir elke onderwysers, tegniese ondersteuner, en wie ookal nog betrokke is by Beeldskool my dankbetuiging aanstuur. Ten spyte van Covid en loadshedding het julle steeds soos een man agter ons kinders gestaan en uit julle pad uit gegaan om Beeldskool suksesvol te maak. Julle het geslaag in julle doel Mag julle ryklik geseen word.
    – Ouer van Joelene
    ”
  • account_circle
    “
    Baie Baie dankie vir jou epos. Ons Sal bietjie op die website gaan kyk en registreer vir 2021. Tammy het voorwaar baie baat gevind by verlede jaar se sessies en met matriek wat voorle, wil sy verseker weer deel wees van die aanbiedings. Die onderwysers is van n top gehalte en sy het defnitief voordeel getrek uit die klasse. Ons sal dus in kontak wees sou ons enige verder vrae he. Geseende dag vir jou en baie groete,
    – Salome
    ”
  • account_circle
    “
    Robin het 100% vir haar eerste wiskunde toets! Die woensdae sessies werk. Robin is in graad 8.
    – Tania - Robin se moeder
    ”
  • account_circle
    “
    Goeie naand. Wil net baie dankie sê vir die hoë standaard van Wiskunde by die Beeldskool. My kind se Wiskunde het tot 85% gestyg. Sy werk nou vir 90%. Groete.
    – Marié - (Deurlopende Klasse)
    ”
  • account_circle
    “
    Hartlik dankie, die onderwysers se onderrig is die beste en ‘n puik balans van alles en my kind het groot lof vir die klasse.
    – Ouer
    ”
  • account_circle
    “
    My dogter het verskriklik baat gevind by die April Wiskunde aanlynklasse en versoek om by die deurlopende Wiskunde klasse vanaf April ingesluit te word.
    – Martie Spies
    ”
  • account_circle
    “
    Ek voel hierdie klasse bied n beter vasleggingsmetode vir ons matriek leerders. Dit leer ons om prioriteite in ag in te neem en meer in te sit en daarom sal ons soveel meer terug kry en ook beter punte verdien. Ek sukkel net nog n bietjie om by te hou en die nuwe metodes te verstaan omdat hierdie metodes van ons opvoeders s'n verskil.. maar! Dit help regtig baie! (Onderrig vanuit 'n ander perspektief)
    – CJ
    ”
  • account_circle
    “
    Ek vind dat die klasse baie help. Die meneer (wiskunde) verduidelik die werk ongelooflik goed
    – Ruben
    ”
  • account_circle
    “
    Die Beeldskool klasse help my baie, dinge wat ek nie verstaan het nie, verstaan ek nou beter.
    – Elizabeth
    ”
  • account_circle
    “
    My seun is baie beïndruk en het dit baie leersaam gevind. Hy sê daar is baie meer in detail behandel as in die klas. Defnitief ‘n paar a-ha oomblikke gehad - veral met die eksponente😃
    – Ouer
    ”
  • account_circle
    “
    Dankie dat Beeldskool die kinders die beste onnies gee om die werk beter te verstaan.
    – Ouer
    ”
  • account_circle
    “
    Nogmaals dankie vir die uitstekende werk wat jul doen en diens wat jul vir ons kinders lewer! Seëninge daardie kant. 🌷🙏🏻
    – Ouer
    ”
  • account_circle
    “
    Beeld in Onderwys, Om opstelle en gedigte te kan skryf is 'n gawe wat soms onder die mat gevee word omdat daar nie genoeg geleenthede vir die kinders is om dit te bevorder nie. Daleney het verlede jaar vir die eerste keer deelgeneem aan die Beeld in Onderwys se poësie en prosa skryfkompetisie wat haar gemotiveer het om gereeld te skryf. Sy is vanjaar as die wenner van die Laerskole Ope-afdeling van die skryfkompetisie aangewys. Dit is beslis 'n hoogtepunt van haar Laerskool loopbaan waarop ons trots is. Ons vertrou dat sy in die Hoërskool sal voortgaan om haar gawe te ontwikkel te danke aan Beeld in Onderwys wie vir haar die geleentheid bied. Ons wil ek julle hartlik bedank vir die voorreg om deel te wees van julle bundel van geleenthede. Sonder 'n ondersteunende skool en die voorreg om in te kan skryf vir die skryfkompetisie sou Daleney nooit haar volle potensiaal kon uitleef nie. Dankie ook aan die borge wie die vlammetjie aan die brand hou. Groete
    – Die Grobbelaars van Standerton
    ”





Tegnologie Winkel

Meer oor Ons

Terugvoer

Kontak Ons

Borgskappe en Bemarking

Terme van Gebruik

Privaatheidsbeleid

Virtuele Kampus







Nuusbrief Intekenvorm



Kontaknommer:
(011) 412-7117

Adres:
40 Heerengracht
Kaapstad


2194



© 2000-2026 DuxEdMedia™/e-Beeldskool™/Beeldskool™/Beeld in Onderwys™/Leer&Presteer™/Kreatiewe Skryfkompetisie™/E-skool™/Die Burgerskool™/MySkool24™/Skool24™/Oefenvraestelle™